GROOTplaas kykNET | Jupidex se rol in die landbousektor
Ons Jupidex COO, Arthur Bezuidenhout, gesels met Johrné van Huyssteen (GROOTplaas | kykNET) waar hy raak aan die jongste Jupidex verwikkelinge en ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor.